• Oorsig
  • Inhoud
  • Skrywers
  • Bestel Nou
  • Kontak
  • Meld Aan

Meld Aan

Indien jy reeds met 'n e-posadres en wagwoord geregistreer het, vul dit in en meld aan.

Indien jy nog moet registreer, volg gerus hierdie skakel.

Indien jy navraag wil doen namens 'n skool, volg hierdie skakel en voltooi die 'Vir Skole' vorm.

Wagwoord vergeet?

Wonderlike Wenke

Die werkboekies kan uitgedruk word, of die huiswer Die werkboekies kan uitgedruk word, of die huiswerk kan op die rekenaar voltooi word.
Die werk in die werkboekies word elke tweede dag voltooi.
https://spelpret.co.za
#afrikaans #spelling #leer #tuisskool #spelpret #hulpmiddel #kursus
Jou kind sal speel-speel leer om die basiese spelr Jou kind sal speel-speel leer om die basiese spelreëls te bemeester en ook leer om moeilike woorde reg te spel.
https://spelpret.co.za
#afrikaans #spelling #leer #tuisskool #spelpret #hulpmiddel #kursus
Kleur en prente word gebruik om assosiasies te vor Kleur en prente word gebruik om assosiasies te vorm.
Dit is nou makliker om te onthou hoe hierdie woorde geskryf word nè?
https://spelpret.co.za
#afrikaans #spelling #leer #tuisskool #spelpret #hulpmiddel #kursus
Kinders wat sukkel met spelling doen dikwels goed Kinders wat sukkel met spelling doen dikwels goed in wiskunde.
Dis nou tyd vir wiskunde!
As ʼn kind weet die woord ”deelteken” beteken in wiskunde en spelling dieselfde,
raak dit nog makliker om reg te skryf.
Dit raak nou pret om woorde met deeltekens reg te skryf, nѐ?
https://spelpret.co.za
#afrikaans #spelling #leer #tuisskool #spelpret #hulpmiddel #kursus
As jou kind sukkel om reg te spel, is dit miskien As jou kind sukkel om reg te spel, is dit miskien tyd om op die webtuiste van die Spelpret Spelprogram te registreer sodat jou kind dié probleem kan oorkom!
https://spelpret.co.za
#afrikaans #spelling #leer #tuisskool #spelpret #hulpmiddel #kursus
KONTAKBESONDERHEDE:

Alzana Engelbrecht

admin@spelpret.co.za

VOLG ONS:

Facebook

Instagram

© Spelpret Produksies 2020 | Alle Regte Voorbehou