Werk op ʼn tablet of rekenaar

Wat beteken dit?

Die Spelpret Spelprogram is op die internet beskikbaar.

Wenke om die program te gebruik

ʼn Tablet met ʼn groot skerm.

ʼn Internet-sein met ʼn hoë spoed.

Die program gaan stop as die kind te vinnig probeer werk.

Wenke om die program te gebruik

ʼn Tablet met ʼn groot skerm.

ʼn Internet-sein met ʼn hoë spoed.

Die program gaan stop as die kind te vinnig probeer werk.

Wat kos dit?

Vir Individue

Die Spelpret Spelprogram is beskikbaar teen slegs R10 vir die eerste maand en daarna R49 per maand. Subskripsies kan enige tyd gekanselleer word.

Wat moet ek doen?

  Volg die ‘Bestel’ skakel.

  Skep ʼn rekening.

  Maak die betaling.

  Laai die PDF-werkboekies af.

  Meld aan en leer spel speel-speel.

Vir Skole

ʼn Kwotasie sal voorsien word wat afhang van die aantal leerlinge wat die program gaan gebruik.

8 + 7 =