GESELS MET ONS

LAAI ‘N BESTEL VORM AF

  • Voltooi die bestelvorm en stuur dit na spelprogram@spelpret.co.za.
    – Jy kan die vorm uitdruk, met die hand voltooi, skandeer en dan terug epos.
    – Jy kan ook die vorm op jou rekenaar (“desktop”) aflaai en stoor (“save”). Voltooi die vorm en stoor (“save”) dan weer die
    voltooide vorm op jou rekenaar. Heg dit as ʼn aanhangsel (“attachment”) by jou boodskap aan.
  • Ontvang binne twee tot vyf dae na betakling jou pakkie.
  • Begin speel-speel leer om te spel.