Inhoud van die Spelpret Spelprogram
Afdeling 1 – Koppeltekens
Afdeling 2 – Samestellings, Voorvoegsels en Agtervoegsels
Afdeling 3 – Kappies
Afdeling 4 – Gebruik ek ’ae’ of ’aa’? (bv. swaer of swaar)
- – Wanneer ’h’ soos ’j’ klink (bv. heuwel) en ’o’ soos ’oe’ klink (bv. probeer)
- – Dae van die week en maande van die jaar
- – Klinkers en oop lettergrepe.
Afdeling 5 – Gebruik ek ’ei’ of ’y’? (bv. klein, byna) Oop- en geslote lettergrepe.
Afdeling 6 – Gebruik ek ’t’ of ’d’? (bv. hart of hard)
Afdeling 7 – Deeltekens.
- – Geslote lettergrepe: Woorde met verskillende medeklinkers (bv. aan-de, kwar-te)
Afdeling 8 – Gebruik ek ’i’ of ’ie’? (bv. olifant, familie)
- – Oop lettergrepe: Woorde met verskillende klinkers (bv. kleu-re, swaai-e)
Afdeling 9 – Gebruik ek ’v’ of ’f’? (bv. vervel, draf)